Bekendes lees Bal-Oog!

Die legendariese Willem Boshoff met sy kopie van Bal-oog en Brommel se eerste Grafiese Roman Moord in Ixiastraat.

Die opvolg avontuur is OPAD! Gaan ondersteun gerus ons Thundafund!

Die eerste Grafiese Roman is steeds beskikbaar by boekwinkels reg oor die land en op die Bal-Oog webtuiste. Dit sal ook beskibaar wees by Woordfees 2019. Kyk uit by Exclusive Books op Stellenbosch!

Comments are closed.