Die Storie Agter Moord in Ixia Straat – coming soon

Sjaka S Septembir en Swart Streep rekonstrueer gebeure in Ixia Straat soos gedokumenteer in ‘n reeks ou dagboeke wat per toeval in ‘n Milnerton woonstelblok ontdek is.

Die dagboeke beskryf in detail die daaglikse ervarings van Bal-Oog Belistiek en Brommel Bos, twee vriende wat teen die einde van die twintigste eeu in die Kaap grootgeword het.

Ixia Straat – straat van ondeug en korrupsie. Die video is in produksie en verkyn binnekort. Musiek deur Alex Omega.

Comments { 0 }