Skeppers

Die hoof aandrywers agter Bal-Oog is Swart Streep en Sjaka S. Septembir, daar is egter ‘n hele konstellasie vrye denkers wat deur kollaborasie hul unieke malheid bydrae tot Bal-Oog.

Die span wat ‘n groot invloed gehad het op die ontstaan van Bal-Oog was ook lede van die kunsgroep PORSELYNNKAS.