Thundafund Dankie!

Elke avontuur begin met ‘n terugslag of twee, om ons helde wakker te laat skrik!

Ons het nie die keer ons teiken bereik met die Thundafund nie, maar ons het klaar weer opgestaan, ons klere afgestof en kyk reeds na nuwe moontlikhede hoe om Kampsbaai Kaperjolle die mees befokste afrikaanse comic te maak wat jy nog in jou hande vasgehou het!

Dankie aan al die helde wat ons ondersteun het, julle is befok!

Comments are closed.